file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #63073 by G Baby
ek gaan vamiddag vir my niggie kuier en die tweeling kyk,ek is so nuuskurig om te sien hoe lyk die twee sussies. Hulle is maar 41cm lank.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63066 by Ansa_S
Nee VB ek het gesien hy is uit op DVD maar als was uitgeneem gewees, so ek hoop maar om dit binnekort te kyk.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63065 by VB2010
dankie klippie sal gou loer

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63064 by klippie
VB - ek het vir jou PM gestuur!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63062 by VB2010
baie waar wat jy se Ansa

het iemand al jakhalsdans gekyk?

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63060 by klippie
Oja, VB, baie FS doen net die inseminasies, en dan moet jy terug na jou gewone gynie, maar my FS geen 'n een-stop diens, so ek gaan by hom bly vir die swangerskap ook. Ek het nie lekker baie van my gynie gehou nie - personality clash, niks fout met haar nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63059 by Driekie
Waar wat jy se Ans!!!!


Ooooooeeeeeee Klippie - so bly die bal is nou aan die rol vir jou!!!!!

G - ek kan nie glo De Nys is so maklik nie!!Maar dit ko seker met ondervinding van die vorige 2tjies ook - want nou weet jy waarvoor en wanner om te kyk vir goed!!

Ons het daai nuwe Robin Hood gekyk - absolute crap!!Maar nou ja - alle movies kan nie goed wees nie!Nou wens ek maar ons het eerder tv gekyk want mense daai Marley & Me is n goeie fliek!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account