file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #63054 by VB2010
thanks klippie
as jy nie omgee nie, wie is jou FS? as ek reg onthou het jy gese hy is by unitas?

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63051 by Ansa_S
G baby hoop jy kry die kombi!

VB en Klippie ek dink nie ons besef aldag hoe werk die hele baba ding op ons mans nie, mens raak so vas gevang in jou eie gedagtes en begeerte aan 'n baba dat mens dink hul moet net die hele tyd verstaan! So ek het sommer vrydagaand vir manlief gese ek gaan vir 'n paar maande nou glad nie die dae tel nie, en hy stem saam dat ons nog pasgetroud is en net eers mekaar moet geniet, en as daar ogies sit a.g.v die genietery is dit 'n bonus andersins geniet ons mekaar dan net nog verder! :kiss:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63050 by klippie
VB, ons het 'n verwysing van die uroloog gehad om na die FS te gaan, want die probleem lê by my man se morfologie, so my gynie kan niks eintlik meer doen vir my nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63046 by VB2010
ai man Ansa, ja ons is vinnig om te vergeet waardeur ons manne ook gaan

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63045 by G Baby
Lees op die junie forum,al die mammas skryf hulle roetines neer van die baba....
Moet s? met die derde een is mens super rustig, ek ook voorstaander van roetine maar ek glo dat mens eers hier van 6 weke na 3 maande baba in roetine kan begin kry. ek voed elke 3 ure in die dag en elke 4-5 ure in die nag en laat hom slaap wanner hy wil en vir so lank hy wil....en hy is heeltemal contended little baby.
Help nie mens breek nou al jou kop oor babas wat maak soos hulle wil nie!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63044 by VB2010
klippie ek wou nog vra, het jy 'n verwysing van jou gynie gekry om na die FS te gaan?
ek wil nou nie spoke op jaag of jump the gun nie maar ek oor weeg dit sterk om 'n FS te gaan sien en dan as ek swanger is terug na my gynie te gaan

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63042 by sexy~hexy
Yay yay wooopie yay Klippie se AF is hier :) En nou begin jou PVA...sterkte dolla!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account