file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #63202 by Driekie
As hy nou oor twee was dan ek gese jy kan dalk n boekie of ding vat en hom beginne vertel en wys wat met mamma gebeur en dat hy n nuwe baba boetie of sussie gan kry..

Miskien kan jy tog op n manier vir hom beginne verduidelik...

O jaaaaaa julle sal my nie glo nie maar Markus is geheel en al van die bottel af!!!!Dankie tog hyt n niggie gekry - ons het net besluit en Donderdag vir hom sy eie special koppie gekoop en vir hom gese net babatjies soos sy niggie wat nog klein is drink bottel en vandaar af weier hy volstrek om uit die bottel te drink - nie eers in die nag nie!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63194 by marie r
Driekie ek dink so. Want die laaste paar weke is Eduan oor die algemeen rerig klouerig aan my. Hy vermoed seker iets is aan die gebeur.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63190 by Strik*kie
Ja-nee ek sal heeltyd in my agterkop daaraan dink :lol: Maar gelukkig is myne so wisselvallig van 24 tot 29 dae, sal darem 1e paar dae rus ;)

Het gehoor Jak-dans is baie nice movie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63186 by Driekie
Hi Marie - hoop Eduan is gou beter!!Voordele van preggy wees Marie - hy voel seker aan iets is aan die gang met mamma!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63183 by Driekie
Hehe Ankia - ek sal seker ok heeltyd daaraan dink al is ek op n droom-vakansie!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63181 by marie r
Hallo julle. Sorry dat ek so mia is maar Eduan is siekerig vandag. En klouerig, so mamma kan niks uitgerig kry nie. Hy sit en kyk gou Cars, nou't ek so paar minute voordat hy agterkom dat ek nie daar is nie. Ek kan omtrent nie my gat draai vandag nie.

Sien julle praat oor Jakkalsdans. Dit is 'n baie nice fliek. Ek het dit baie geniet. My hubby het sommer die Dvd vir my gekoop. So dalk moet ek dit aan een persoon begin pos en dan stuur ons dit so deur die groep vir almal wat dit wil kyk.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63178 by Goggatjies
Drixter - glo my ek gaan defnitief daaraan dink as Af nog nie by volgende week maandag hier is nie
Ek is skoon op my senuwees

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account