file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #62964 by Strik*kie
VB ja dis so maar dalk stop die misdaad dan :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62951 by VB2010
Strik dan gaan meer as die helfte van die parliment se famielies sonder hande rond loop né...

lol Ansa

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62948 by Ansa_S
Hey VB,

Dis vreeslik dat mens babagoed sommer net so steel!

Ja ek glo ook nie meer die timing ding nie, maar ek drink nou nie meer clomid nie, ginekoloog het gese dis nie nodig nie, so nou is ons net ingestel op ons werklike behoefte aan mekaar en nie aan die behoefte vir 'n baba nie.

My man se hoeka vanoggend vir my, hel my vrou jy het 'n pas aangegee die week wat nou besig is om jou in te haal, want gisteraand was ek net te gedaan na gistermiddag se karfoefel!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62945 by Strik*kie
Hloo Ansa, bly jy het naweek genit.

Shucks VB dis sleg, wens die strooi in ons land wil stop. Se lankal hulle moet maak soos in Arabiese lande, as jy steel kap af die hande en en en.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62942 by VB2010
Ansa ek dink julle het die regte benadering, doen dit vir die liefde, want vet weet die timing ding werk nie meer nie

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62937 by VB2010
More Ansa

Strik daai vuishou is party keer erg jong

ek wou julle netnou vertel, 'n kollega van my man hul se dogtertjie is die 17de gebore, dag voor Carli, ma en baba het laas naweek uit die hospitaal gekom en is toe na haar ma toe vir die week want haar man moes nagskofte werk en sy wou nie alleen wees nie, saterdag oggend toe hy van nagskof af kom (en ma en baba het saterdag huis toe gekom van ouma af) is daar by hul huis ingebreek, die varke het AL die baba doeke en baba se klere gesteel!!

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62936 by Ansa_S
Hallo Ankia,

Ja ons het vrydagaand 'n dvd gekyk Invictus, en saterdag gaan visvang, maar net een vis gevang toe kom ons huis toe. Saterdagaand take aways geeet, gister kerk toe en toe net lekker by die huis 'n vleisie gebraai en darts gespeel, net ons 2tjies.

Iewers oor die naweek toe kom dit op in ons geselskap op watter dag is ek toe se ek al dag 17, my man was so verbaas dat dit al so laat is in my siklus, toe se ek vir hom ja ons doen dit net uit liefde die maand!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account