file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #61592 by Cornel
:laugh: (2 KEER PER MAAND PMS)

Toemaar my humeur en gedult is nou al nie baie lekker nie,gelukkig gaan DH nie daar wees as dit eers regtig begin erg raak nie :P

:( Shame my arme ma en pa :(

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61588 by sexy~hexy
Uiteindelik terug in my eie kantoor, baas kom nie vandag in nie, is by ander seksie DANKIE TOG.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61578 by Strik*kie
Toemaar ek ook, en dan skopp daar pms simptome en giere en grille in wat skrik vir niks. Het al klaar my kwota daarvan deurgehardloop met die staff. :lol: DH se by ons is daar sommer 2x per maand pms. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61571 by Cornel
UUUUUGGGGGG Maandeinde! Ek het niks daarvan gehou toe ek nog gewerk het nie!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61565 by Strik*kie
Sien so Cornel :lol: Noudat ek tydjie het om te chat nous almal weg. Ek begin netno met my maandeinde so dan gaan dit bietjie dol wees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61560 by Strik*kie
Het jy gaan kyk Ansa? Daai Hpt lyk eintlik baie nice, wonder nogals hoeveel kos dit.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61555 by Cornel
Jinne maar nou is julle omtrent stil?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account