file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #61527 by Kriek
Ek neem aan jy kan hom oor en oor gebruik Ansa ?
Het geen idee nie Cornel, weet nie eers waarvan jy praat nie, ek het nie sulke goed gebruik nie, maar seker jy sal sulke goed by enige Baby City of so tipe plek kry.

:laugh: Thanks Strikkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61526 by Strik*kie
Ansa jy moet dalk hoor by die girls van TTC 2010, dink een van hulle het dit gebruik.

Cornel op julle preggie post is daar vrou wat adverteer vir daai bande.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61524 by Strik*kie
Kriek geluk jong!!!!!!!............... jy is mev 650 :lol:

Dis die regte ding Cornel!!! Geniet ;) Nous jy mos rustig en ontspanne.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61517 by Cornel
Hexy ek dink elke oomblik aan julle wat daar in die koue kantore moet sit en werk! ;)
Vat maar 'n kombersie saam en vou daai bene en voete leker toe.

Se gou vir my: daai maternity bande wat julle so oor julle broeke en mae aantrek,waar koop mens dit?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61513 by Ansa_S
Het julle al gehoor van die digital hpt?

Het gekyk op google dit lyk oulik maar waar koop mens dit in SA??

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61503 by Kriek
Dis goed Cornel, solank jy jou net rustig gedra is dit goed

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61500 by sexy~hexy
Dit klink hemels Cornel, sou dit nou ook gate uit geniet het om met laptop in die bed te sit en chat...ek sit maar voor die rekenaar in 'n koue kantoor :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account