file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #61498 by Cornel
:laugh: Kriek ek is heel ontspanne en rustig! sit nou soos 'n Koningin hier op die bed!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61484 by Cornel
hehehe! Jip Strikkie ek het my eie laptop. Maar hier is nie orals opvangs in die huisie nie. EK het nou die tafel (lyk soos hospitaalbed tafel) oor die bed getrek,om te kyk hoeveel opvangs ek hier het....so ons sal maar sien hoelank ek kan opbly!;-)

Soms wens ek ons was ook deel van die VIP's sodat ek met die chopper kon uitvlieg lughawe toe..........:-(

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61480 by Ansa_S
Cornel, stop maar net kort-kort en rek jou bene, en vat klomp kussings saam en sit op een!

Die kombers en boek moet eers wag, want hier is weer wasgoed vandag asof ons 5 mense in die huis bly!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61479 by Kriek
Ag nee Cornel, jy kan ook nie heeldag net le nie, en daar is mos niks stresvol aan ons klomp nie. lol
Jy is reg Strikkie, sien aan die een kant uit daar na, maar was sommer nou hartseer toe ek met een van ons maatskappye se konsultante praat, want toe se hy ek moet asseblief net bel en baai se, dink die hele k@k situasie skop dalk nou eers in

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61476 by Strik*kie
Cornel jy is mos rustig as jy met ons chat ;) Het jy laptop?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61474 by Cornel
Girls,DH wil he ek moet die laaste 29 dae net le en rustig wees voordat ons hierdie 300km lughawe toe aandurf! Maar genade hoe bly 'n mens weg van julle stunning klomp af!? :laugh:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #61470 by Strik*kie
Kriek volgend week die tyd kan jy dit doen ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account