file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #60676 by Slakkie
Haaaii Strikkie ek en jy is op dieselfde dag..17

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60671 by Slakkie
dis is 'n friggin raw deal :laugh: :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60663 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60660 by Strik*kie
Sjoe dis baie. Omw maar dis darem nog steeds baie beter as IVF. Slakkie kan jy glo jy betaal so baie en jy het nie eens die ou plesiertjie nie ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60653 by Slakkie
Genade dis maar 'n pretty penny.

Ons het darem al die SA en die bloods gedoen maar tegnies kan ek seker dan ook die lap se bybetaling bytel vir hierdie siklus dan staan ek ook omtrent op daai bedrag van jou

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60647 by Laliek
Slakkie as ek optel alles wat ek moes doen vanaf eerste afspraak:

R3250 vir iui
R700 vir semen analysis
R1500 inbetaling op hospitaal vir lap
R400 vir CD3 bloods
R200 vir hcg bloods

Nou moes ek nog R200 betaal vir die Yasmin pil sodat cyst kan weg gaan (gelukkig het dok Hogewind my nie vir die afspraak gevra nie)! So die siklus het my R6 250 gekos! So volgende siklus sal darem bietjie beter wees hopelik, omtrent se R3500 as ons lucky is en dis net iui en bloods!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60645 by Strik*kie
:lol: :lol: Slakkie ek try my uiterste bes as die pmp net wil saamwerk. :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account