file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #60643 by Strik*kie
Lalie ek glo dit raak nogals duur as mens elke sent gaan uitwerk. Shame man.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60640 by Slakkie
Jy ook Strikkie jy beter pomp!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60638 by Slakkie
Lalie as ek mag vra wat het dit gekos, van CD1 tot die einde?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60635 by Strik*kie
Slakster jy is op die lys vir VOLGENDE BFP, saam Lalie en Klippie, so ons is sommer vir jou positief. :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60634 by Laliek
Julle ek het met 'n skok net nou agter gekom dat hierdie flippen fertility treatments en goed nie cheap is nie!!! Ek moes nou kwaai sny aan my budget om seker te maak ons kan weer volgende IUI doen - dammit, dit begin 'n klein huisie vol geld word. Hulle vergeet om jou van al die ekstras te se soos bloedtoetse en dit en dat, dit alles tel verdomp op! Ek het nou al wat 'n store card en credit card opgesny, nee heng, nou slaan die resessie my eers!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60630 by Strik*kie
Drieks het reply!!!!!!

En moenie worry oor die briefstorie nie, dis goed om 'n man se siening te hoor.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60629 by Slakkie
Ag dankie Lalie en Paisley en Strikkie en almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account