file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #60445 by Cornel
Ai Hexy dis regtig nie baie reg van jou baas om jou aantevat voor ander mense nie!

Ignoreer hom maar net vir die res van die dag!!!!!!!!

Moenie jou so ontstel nie,dis nie gesond nie............

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60444 by Strik*kie
Ag nee hexy, wag tot julle al2 bedaar het en gaan veduidelik mooi vir hom hoe jy voel. Shame man. Sterkte en haal diep asem.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60440 by sexy~hexy
Ek is net gatvol dat my foute raakgesien word, maar die ander mense wat hier werk se goed word oorgesien.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60435 by sexy~hexy
Ek het by die seksie waar ek nou is begin verlede jaar, en een m@erse verskil kom maak - ek brag nie, ek weet dit want mense het dit gese. Die dame wat saam my werk se papierwerk is chaos, deurmekaar en pateties. Nou het ek een fout gemaak - terug in 2009 toe ek hier begin het en nog geleer het, nou is my baas op my case - voor 'n werknemer :angry: Maar die ander dame wat al 11jr hier werk se foute word mos oorgesien. Dis pure kinderk@k. Jammer, maar ek doen my werk en ek doen dit reg, as ek 'n fout maak so be it, maar moenie my aanvat voor ander mense nie, en moet ook nie ander mense se foute miskyk nie. Ek was nou so na aan trane, ek sal die baas maar die res van die dag vermy want flip, laat hy nou so aangaan oor een fout, na ek 'n hele stoor se magtigings gevat het en reggeruk het.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60434 by Cornel
Nee Hexy ONTSPAN! Wats fout?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60432 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60426 by sexy~hexy
Ek is nou so bosbef@k :angry:

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account