file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #60424 by Cornel
Sien ook dis vreeslik stil hier!?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60405 by Strik*kie
Wa is almal dan nou? Dis nou so stil ek hoor myself dink eintlik :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60384 by sexy~hexy
Hi mamma Dassie

Ek wou nog se - my opinie - jy kan maar die meds drink wat die dokter gegee het. Ek verstaan hoekom jy bang is, maar hy/sy sal nie iets gee wat skade vir die baba is nie. Jy moet jou gestel opbou, anders gaan dit meer skade doen aan jou as wanneer jy die meds drink :) Maar dis net my opinie ;)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60352 by Strik*kie
Toemaar Dassie ek het ook daai geblokte neus, en dt is so irriterend. Jy moet jouself oppas en hoop jy voel gou beter. Myne sit al amper 2 weke. grrrrrrrrrr

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60349 by Dassie
Bietjie beter Strikkie. My neus is nog geblok en ek voel half doof lol want als is geswel. Ek is weer by die werk, ek hoop maar ek voel gesond teen die naweek.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60347 by Ansa_S
Ag nee hel, nou drup die trane sommer op die laptop terwyl ek lees!

Cornel ek weet dis presies hoe my man voel oor ons miskrame en hy keer ook altyd dat ek nie te vroeg toets nie, en dis omdat hy net so bang is vir teleurstelling soos ek!

O ja Hexy ek het gister vir Paisley gesms en sy se baie geluk!

Sal haar weer moet sms met nog goeie goeie nuus!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60343 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account