file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #60277 by Strik*kie
Hi Rakker :lol: Sien jy pst in die nag sodat ons jou nie moet kataza nie ne? :lol: Hoop jy voel beter.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60271 by Rakker
CORNEL! :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo:

Ek wil ook net se: ek dink jou man se brief was regtig 'n goeie ding vir almal om te sien, want ek het al paar keer op die TTC topics gelees dat die vrouens moan dat hulle mans nie so lekker verstaan waardeur hulle gaan nie. Ek dink hulle probeer hulle-self net beskerm teen seerkry, want hulle is eintlik ook maar softies as dit by babas (en hulle vrouens vir wie hulle lief is) kom. En jou man se brief het dit so goed geillustreer. Dra ons gelukwensing aan hom ook oor.

PS: Ek is op siekverlof, so ek moet myself soos 'n siek persoon gedra en nou gaan slaap.

Alexander (the Great) born 17 Feb 2009, now a little man:-)

Cherise born 20 April 2011, mommy's little angel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60263 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60259 by Strik*kie
Shame Tienka, myne het ook nie die week opgedaag nie, so as ek so pootuit voel van huiswerk wil ek nie eens weet hoe voel jy nie. Sterkte ;)

Hexy al jou telling gekry?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago - 16 years 3 months ago #60257 by Cornel
Sien so!:-)

Die JAN/FEB thread is omtrend stil?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60251 by sexy~hexy
Cornel, ek sien jou ticker wys nou ook 4weke 3 dae :)

More almal wat nou opgekom het :)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60250 by Cornel
Nogmaals baie dankie almal :laugh:

Tienka,ek moes net vir jou sms,het nie geweet wanneer ons weer ietsie van jou gaan hoor nie! ;)

Baie bly om te sien dat dit so goed gaan met jou en boetjie! Nog net so rukkie dan kan jy al presentjies begin gebruik! :silly:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account