file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #60315 by Strik*kie
Hi Ansa dis bl 635.

Dink ons almal het traan gepik oor dai briefie hoor.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60309 by Ansa_S
More julle!

Cornel baie baie geluk meisie!

Hier sit ek nou en tjank soos een wat by 'n begrafnis is!!!!!!!

Is baie bly vir jou, veral na jou 2 miskrame! Ek dink ek weet hoe bly jy moet wees want ek het ook al 2 agter die rug en dan wonder mens of jy ooit weer die geluk van 'n positiewe toets sal ervaar!!!!

Pas jouself mooi op!

Ag nee shit, kan een mens nou so sit en tjank op sy eie by die huis!!!

Op watter bladsy is die briefie episode, ek kan nie lekker sien deur die trane nie so ek gaan sukkel om te soek?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60299 by Cornel
Tata Tienka!

MMMMMMMMMMMMMMMMMMMM Hoe lekker klink daai broodjie van jou!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60294 by Cornel
Halo Rakker!

Baie bly almal het sy briefie gelees en verstaan.....ek was heel stom geslaan toe ek dit ook lees,het lekker gehuil!

Ek sal die gelukwensing oor dra!

Gou gesond word!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60292 by Strik*kie
Tara Tienka, lekker eet. :lol: Gaan le dan bietjie met jou voete in die lug.

Ok Hexy laat weet ons hoor.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60284 by Tienka
Ek gaan julle nou verlaat, geniet die res van die dag!!

Cornel, dankie dat jy my laat weet het whoo-hoo, dis great!!!!!!!!!!!

Gaan nou vir my toast en avo maak, is vrek honger en dan moet ek seker die dag begin LOL

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60281 by sexy~hexy
Nee nog nie Strikkie :S Het 'n klas vol mense vir induksie, so om te bel is bietjie moeilik.

Ek het so gesien ja Cornel, ek loer net nou en dan daar in.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account