file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #60341 by sexy~hexy
Het nou die spreekkamer gebel, die ander ontvangsdame was nie eens bewus my uitslae is daar nie :S :angry: Het maar vir haar gese om vir dokter te vra om my te bel...so nou wag ons maar weer.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60338 by Goggatjies
rou vis is uit as jy nie weet waar dit vandaan kom nie
Maak alle viennas en kou vleis warm, want dit het bakteria in
Sagte kaas is ook uit - weereens oor bakteria

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60336 by Cornel
Ankia,my ouers bly in BLOEMHOF! Ons het ook 'n woonstel daar,maar ons het nou vir ons 'n plot daar gekoop.

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60335 by Cornel
Girls,ek wil net gou iets vra:

IS DAAR ENIGE KOSSE WAT EK MOET VERMEI?
IS DAAR ENIGE KOSSE WAARVAN EK BAIE MOET EET?

Hierdie keer wil ek HARD PROBEER om 'n sukses van die swangerskap te maak! :woohoo:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60334 by Goggatjies
Waar bly jou ouers nou weer - Cornellie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60320 by Cornel
More Ansa!

Shame jong! Hier is 'n drukkie vir jou (((((HUGS)))))

Ek het presies net so gevoel!

Die briefie wat my DH geskryf het is op bl 635.

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60319 by sexy~hexy
DH het vanoggend vroeg gebel en gese hy gaan vanaand my Calamari koop waarvoor ek al twee weke lank lus is HEEEEEEHAAAAA :):):D:D

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account