file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #59510 by G Baby
Hy het elke keer vuil doek,so kon nog nie. Vuile na elke voeding....
As teen vrydag nog nie beter is nie,sal ek maar dr bel en hoor wat hy s?.
my niggie gaan vandag huistoe met haar tweeling,hulle drink blykbaar gelyk,een aan die een bors en die ander een aan ander bors. kan julle dit imagine?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59509 by Driekie
Dankie G!!!Hehehe - watch De Nys gaan later vrek oor water!!Gisteraand weer so gegiggel vir Markus - wil net "swem" in die shower!!!Byna n 3/4uur gesukkel om hom daar uit te kry!!!!!!

Nee jong Kriek sali weti - whatever - hulle moet maar hulle bruggies verbrand..

Striks - dit voel of ons probeer en probeer en net niks gebeur nie....en ek het nie so baie geld om eers te wil dink aan spesialiste en sulke goed nie..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59507 by Strik*kie
Het ook nou net gedink aan die piepsdoek en gewonder of jy dit probeer het?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59504 by Kriek
Hexy gaan jy nou bel of wat ????? B)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59496 by Kriek
Ag shame, G, bly om te hoor, het jy toe die piepie doek probeer ?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59495 by Ansa_S
Kriek my ma wat vir jarre vir Gr1's skool gehou het se altyd, 'n pakslae op sy tyd is partykeer nodiger as 'n bord kos!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59494 by Strik*kie
Ekke ekke, asb Kriek, sal lekker afgaan nou hoor.

Hi GB

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account