file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #59491 by G Baby
Hallo kriek,kan regtig nie kla nie,hy drink mooi en slaap goed. Net so bietjie oog infeksie,het druppeltjies gekry hoop maar dit klaar op. Het hom gister laat weeg en hy is al 3.5kg,so lyk of hy genoeg melkies kry

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59489 by Kriek
Ek gaan koffie maak, wie is lus ???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59482 by Kriek
Hallo G !! Hoe gaan dit met jou kleinding ??
Ek wou ook nog se Morgan, Carli is regtig pragtig !

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59476 by G Baby
Hallo julle!
Tienka-sien boeta weeg al 3kg,hy gaan lekker bulletjie wees met geboorte-bly als is reg,darem nie meer lank nie,geniet jy jou kraamverlof?
Driekie-geluk ook met die nuweling in die familie!

Ek gaan vanaand weer bietjie fotos neem van De Nys as hy klaar gebad het,ek het die mooiste pakkie gekry by skoonsus wat ek vir hom gaan aantrek. hy hou natuurlik niks van bad nie en skreeu vreeslik- al is die kamer lekker warm en die handoek ook....

Hexy jy al gegaan vir bloods?

Morgan carli is die mooiste mooiste dingetjie-pappa en ouma seker baie trots.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59474 by Strik*kie
Klipie hoeveel garagepies eet jy in 'n week? ;)

Ag Driekie dis te cute. Maki saak of mens kwaad is vir haar ouers nie sy sal mens sommer sag maak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59467 by Kriek
Ai tog Driekie, jy het ook net crap met jou skoonfamilie, om watse rede het hulle julle nie laat weet nie ? Weet jy in daai geval sal ek ook nie eers bother om te gaan nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59465 by Strik*kie
:lol: Cornel dis snaaks.

Klippie, jy is nog net so kwaai soos vanoggend. Geeezzzzz ek is bly ek gaan nie jou baby wees nie :lol: ha ha ha ha

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account