file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #59417 by Kriek
Dankie Hexy. Moet se D het lanklaas n goeie pakslae gekry en dink dit is ook die probleem, wel vanoggend was dit sulke tyd en moet se, toe ek se kom borsel tande toe is hy daar, so kom ons hoop dit gaan beter vir n rukkie ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59412 by Hlise
Lees ek reg!!! HEXY!!! Congrats!!! Ek neem aan jy het vanoggend getoets... BAIE BAIE GELUK!

Strikkie - moet nie van my vergeet nie. Ek BD nog all the way. :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59411 by Kriek
:laugh: :laugh: Strikkie, jy praat eintlik waar ne
Hallo Klippie, nee kyk jy het omtrent n dilemma met die dokter saam.
Bel die medies en hoor, vertel hulle wat gebeur het, dalk is jy net gelukkig, en as jy nie betyds magtiging kry nie dan weet jy jy moet dit nie nou doen nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59408 by sexy~hexy
Klippie, as ek iets vat na my medies kry ek binne 'n paar minute 'n kode. Bel hulle net en verduidelik, en kyk wat gebeur.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59406 by sexy~hexy
Toemaar Kriek ek dink joune en myne is nou op dieselfde ouderdom. Ek raak partykeer ook moeg vir skel en raas en slaan. Maar ek en DH doen wat die sielkundige gese het - hy moet nie onderhandel nie, as hy kom met stories dan sit ons net ons voet neer (bv as hy 8uur in die bed moet wees en dalk nog stories wil kyk). Indien hy stout is of 'n tantrum gooi, sal ek of DH hom kamer toe vat en vir hom se hy kan uitkom sodra hy kalmeer het. Dis 'n tipe time-out en Jayden verstaan dit al baie goed. Na dit sal ek met hom gesels en vra hoekom was hy so lelik, sodat hy kan praat oor wat hom pla en nie opkrop nie. As ons in 'n winkel is en hy soek eers dit en dan dat, sal ek vir hom se jy kry of jou eerste keuse of niks. As hy nog hanna hanna sal ek omdraai en loop, en hy sal gou vinnig vir my se hy soek sy eerste keuse. Dit gaan als oor volhou met dissipline, omdat hulle nou op 'n stadium is waar hulle agterkom hulle kan regtig manipuleer bv tantrums gooi as hy nie sy sin kry nie.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59405 by klippie
Girls, julle is al seker so gatval vir my storie, maar hier gaan ons al weer - raai wie bel nou net? Dr Ortopeut homself - vra nedering om verskoning vir die fokkoppie en sê hy sal self die vorm vir faks. (Seker net gewag totdat daai B@tch op lunch is). So wat maak ek nou? Die medies sal mos nooit op so kort kennisgewing die op magtig nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59402 by Strik*kie
Kriek dis seuntjies hoor, hulle ore het op ander plek vasgegroei, check hulle as hulle ouer raak die ore sit nog steeds daar :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account