file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #59449 by klippie
'n Goeie pak slae het nog nooit skade gedoen nie! Moenie sleg voel nie - wiks daai wettertjies!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59440 by Strik*kie
:lol: Kriek toemaar ek sal eendag self so plathandjie of 2 inle hoor. he he

Driekie hoe de hel kry jy dit reg om vooraf 'n date te reel, ek kry nie reg nie, want murphy's law spring my altyd voor. :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59433 by Kriek
Arme boudjies Strikkie ? Ma se arme gesondheid !! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59431 by Strik*kie
Hi Drieks, nou waaroor voel jy so af? BD BD BD met daai cm ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59427 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59426 by Driekie
Hi almal - skuus ek log nou eers in - hoe se Strikkie altyd - die ark is oop!!!

Sien Hexy het n BFP - ek wil nu net met jou raas oor jy so wonder en wonder!!!Daai toetse kan vir mens moontlik vals negs gee maar nie vals pos nie - so ek weet jy is pregs!!!!

En haai raai dis ons 3de BFP op n Woensdag!!!En dis mooi 2/3 weke uitmekaar!!

Cornel - toets wanner jy reg is - maar ek dink dis al amper veilig om te se jy kan met geruste hart toets

Morgan - klein Carli is die mooiste mooiste dogtertjie-baba wat ek in n laaaaaang tyd gesien het!!

Verder voel ek weer so bietjie af vandag - het verskriklik baie ewcm nou by die werk gekry (darem huiswerk gedoen gisteraand en gan weer vanaand, klaar die "date" gereel), maar wonder of daar ooit iets sal gebeur!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59422 by Strik*kie
Klippie, ja bel medies en se vir hulle wat gebuer het en e dink jy kry dadelik die auth nr.

Sorry Hlise, dat ek jou ook vergeet het jong. Dis omdat jy heeltemal te min chat met ons :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account