file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #59464 by klippie
Ek het lekker garage pie vir middag-ete gehad!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59459 by Driekie
Oke - my man wil nie hospitaal toe gaan om te gan kyk na sy sussie se baba nie, oor die hele eskapade wat ek julle gister van vertel het.

Die uiteinde van die storie - skoonsussie se baba is al 11uur gisteroggend gebore, maar hulle het nie gebother om ons te laat weet voor 3uur gistermiddag nie.Blykbaar is die babatjie Zarenay (oorspronklik Zareny,maar toe se my skoonpa vir hulle daar moet n a ingesit word na die n)

En hier is die foto van haar
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59458 by Cornel
:laugh: Klippie ek het dit ook nogal vir hom gese :laugh: ~ hy dra die baba nie ek nie! :laugh:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59457 by Kriek
Hallo Cornel, bly jy het lekker geeet

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59454 by klippie
Ha ha Cornel, jou DH is preggies!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59453 by Kriek
:woohoo: :woohoo: :silly: :silly: die baas is weg, so nou kan ek bietjie vir n slag chat :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59450 by Cornel
Halo julle ek is weer terug!

Het darem oraait geeet vanmiddag: kombersie steak met reis,daar was ook (opgekookte) wortels,mushrooms,slaai,poeding ens.

Ek het weer kom pieps na ons terug gekom het van die eetsaal af! Kleur van pieps lyk soos flou koeldrank en die Dettol het toe ook weer 'n lagie gevorm,maar baie lig!

Het so lekker gelag vir DH vanmiddag,hy wou weet hoe werk die Dettol toets,toe se ek vir jou okay,pieps jy in die glas dan kyk ons wat gebeur,en mense was daai wit lagie vir jou lekker dik gewees......... :laugh:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account