file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #58498 by Cornel
LOL! Dis reg Slakkie,ek sal elke middag 'n update gee van wat was op die menu!

Kriek,ek moet maar net......ek weet nog nie of ek regtig moet glo dat miskien swanger kan wees nie,kry nog so nou en dan krampies..........dan dink ek "ag nee hiers dit nou" en dan gaan kyk ek en dan is daar niks!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58494 by Slakkie
Almal wat dink Cornel moet vandag toets sê ek

EK

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58490 by Kriek
Cornel, gaan jy nog so lank kan uithou voor jy toets ?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58489 by Paisley
gaan goed met blessed. Werk net hard. Boeta is ook al lekker groot en sterk. Sy gaan mos ophou werk. Maar vandat ek laas gehoor het is daar nie klagtes van haar kant af nie!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58488 by Slakkie
Cornel jy moet maar elke middag kom terug report wat julle gekry het want die tyd van die middag dink ek net aan kos

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58486 by Cornel
Slakkie,dit was hoender,rys,pampoen,blikkie mielies ens.....

Nessie,daai gratis verblyf in Durban klink heerlik!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58484 by Slakkie
M2M sê asseblief vir skapie ons wil sien hoe lyk haar magie, joune ook!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account