file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #58462 by Strik*kie
Klippie ek stem saam met M2M gee vir haar spesifieke tyd en as sy ni daarby hou nie hou aan bel tot sy jou deursit na dr toe.

M2m weet jy dalk hoe gaan met Blessed to be mommy???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58461 by Cornel
Goeie middag dames ek is weer terug!

Ek sou lank al 'n aar gebars het oor daai vertraagde sekretaresse!!!!!!! :angry:

Hexy ek is nog okay aan die kant en jy? ;)

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58460 by Paisley
Nessie, ek dink jy sou al geweet het as jy CF gehad het. So ek glo nie hy sal toets daarvoor as jy nie simptome daarvan het nie.

Ja nee - moet nie jouself malmaak nie. Daai vrou het nie eers 'n account nie, ek dink sy is 'n first time commenter, want sy kraak sommer die girls op die forums ook af! Dit was onnodig!!!!!!!!!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58459 by klippie
Ek dink Cornel het gaan eet!

Okay girlies, moet weer bietjie werk! Oor en uit.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58458 by sexy~hexy
Cornel, hoekom so stil???

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58457 by Nessie
Dink ook dis beter so P, hy het wel gese dat hy nie nog ‘n Lap sal doen nie want dan mors ‘n mens te veel rond daar binne.

Ek moet more gaan vir my bloods, ekt skoon vergeet om vir FS te se dat ons sistieke fibrose in ons familie het, wonder of hulle nie vir dit ook kan toets nie?

LOL M2M!!! Solank alles net goed gegaan het!

Klippie, dis reeds hoekom die FS weer 'n HSG wil doen, want hy glo nie die strooi wat die ander dr kwyt geraak het nie.

P, ek gaan ook dit maar los, ek gaan myself net mal maak jong, is reeds mal genoeg soos dit is. :silly:

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58456 by Paisley
m2m - wat sê jou dr. oor die vbac? Jy het mos laas gese dat jy dit wil probeer?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account