file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #58155 by Ansa_S
Nee nie regtig nie Paisley, ek is 'n baie baie skaam vrou.

My man pes my baie keer as hy sulke goed se want dan bloos ek en dan kry hy lekker tot in sy klein toontjie!!!!!!!

Maar ek moet se daar is hierdie maand sommer baie meer spark van my kant af en ook van sy kant af. Ek dink hy kan aanvoel ek is minder obsessief oor 'n baba.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58152 by sexy~hexy
Ek is tussen twee kantore Strikkie, en vandag is daar allerhande navrae en ek moet die mense help met die induksies, so kort kort moet ek opstaan :S

Hi Paisley hoe gaan dit?

Ek glo mens kan nooit genoeg CM he nie :D Eerder te veel as te min, en dan moet mens BD x 100 :P

Ansa, ek het ook hierdie maand net gefokus op my DH, ek doen nogsteeds. Hy het tot selfs vir die sielkundige gese 'n rukkie terug dinge is net anders tussen ons die maand. Ek voel dit ook, dis asof na die lap my libido weer geklim het :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58150 by Cornel
Dames,dis etenstyd!!!!!!!!!!!!!! Gesels later weer!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58149 by Paisley
ansa! Hehe.... Jy is 'n regte stoutgat! Ek dink my man kan nie wag tot ek minder moeg is nie! LoL. Op die stadium het ek net krag vir so 1 maal per week...

Sal maar as die baba daar is opmaak ;)!!!

Cornel & Hexy!!! ek hou duime vas. Sterkte julle twee. Die gewag is aaklig!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58148 by Cornel
lol Strikkie jou arme duime!!!!!! Maar baie dankie?
Hexy is omtrent stil?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58143 by Strik*kie
Paisley jou bambino lyk so cute. Ag mamma!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #58139 by Strik*kie
Ansa, dalk is hierdie dan jou lucky maand. ;)

Cornel, ek hou vir jou en Hexy sulke styf duime vas dat hulle eintlik potblou is. ;)

Hexy hoekom so stil vanoggend?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account