file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #57760 by Cornel
Jip nes jy daar se! Gelukkig gaan hy dan na elke 3 maande SA toe.....

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57754 by sexy~hexy
So as ek verstaan gaan jy in SA bly en DH gaan teruggaan Congo toe?

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57744 by Cornel
Goeie more Hlise EN Nelria!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57737 by Cornel
Hexy die gynie het laas gese dis okay as ek hier is....Gelukkig gaan ons oor 32 slapies SA toe en ek het klaar 'n afspraak by die gynie vir die 26ste Julie,so indien ek swanger is gaan ek daar bly in die SA as DH weer terug kom.... Dink ek kan nog vlieg tot op 7mnde...

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57734 by sexy~hexy
Ek het gisteraand gesit en dink...indien jy nou swanger is Cornel, hoe gaan jy maak terwyl jy daar in die Congo is?

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago - 16 years 3 months ago #57732 by Cornel
;) Okay dankie,maar dis vreeslik seer :blush:

Gou simpel vraag: Jinne ek weet nie hoe ek die vraag moet stel nie!LOL ~ Niks sal gebeur of uitkom as ek so hardlywig is nie :dry:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57729 by sexy~hexy
Hi Cornel

Die hardlywigheid is beslis 'n goeie teken :):) My maag is weer omgekrap, so nog 'n teken dat AF oppad is.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account