file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #57868 by G Baby
more julle-darem uit die pj's kids gevoer en aangetrek. Hulle gaan bietjie vaoggend by my ma kuier ek gaan gou die kleintjie vat om te weeg en hy het infeksie in die ogies,dra verskriklik ek sal maar salfie moet kry.
Mens kan maar nie heeltyd kyk nie,maar boetie en sussie vat maar aan hom en hulle handjies seker vuil gewees of dalk is sy traan kleirtjies verstop. SHame die arme ding.
Hy slaap goed in die nag,het gisteraand half nege gedrink,toe weer 1 uur en toe weer half 6 vaoggend.

Anje hoop DH gou beter dat hy reg sal wees vir die bd maraton.

nelria-ag sterkte vir jou,niks lekker as hulle so sukkel met daai toe neusies en probeer drink nie.

aan al die ander-hello en lekker dag vir julle!!!

Morgs hoop dit gaan goed by jou,dis so jammer julle is so ver anders het ek deftentief kom inloer. Later die jaar gaan ek verseker trippie pretoria toe maak en dan reel ons kuiertjie.
Met my niggie en die tweeling gaan dit baie goed,hulle het nie eers nodig om in broei kas te l? nie of icu nie. Shame ek is so bly vir haar,hulle gaan more huistoe met die kleintjies.

loer later weer in,sterkte vir die wat amper moet toets

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57865 by Nelria
kriek dis net amazing dat julle saam opgeiendig het en dis al wat tel who cares oor datum :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57864 by Cornel
Kriek moet my asb nie verkeerd verstaan nie,ek het nie bedoel dat dit moet verkeerd klink nie....sorry!

Ek sien ook niks daarmee fout nie,solank die ma en pa (soos julle) bymekaar is.

Ek ken heelwat mense wat eers baba gehad het en toe getroud is!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57859 by Kriek
Ja weet jy Cornel, ek weet dit is nie die regte manier nie, maar weet jy geen oomblik spyt nie, my kind se ma en pa is saam, al is hulle getroud na hy gebore is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57855 by Nelria
ek en dh het in mei 2002 ontmoet nov 2002 getroud was nie verloof nie lol nou die jaar 8 jaar getroud

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57846 by Cornel
Kriek jy was sommer baie geseen!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57845 by Kriek
Partykeer dink ek dis beter om vinnig verloof te raak en te trou, let wel partykeer, want ek het vriendinne wat al jare saam hulle boyfriends is en dit kom net nie tot trou nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account