file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #57805 by Goggatjies
Goeie More
Gaan goed heir vandag
Nel - ek is jammer boeta is siek

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57795 by Nelria
hexy lol re twins

cornel - wou nog se jou huisie lyk cool groter as wat ek gepicture het

cornel - my sussie se man werk in irak al laaste 4jr so hy is 3mnde weg 1 by die huis sy love dit want sy se dit gee haar space :) ek wou nog se hoekom doen jy nie eerder 2mnde hier en 2mnde daar nie? dan sien jy hom mos net vir mnd nie?

anje - more girl

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57794 by Kriek
More almal, ek moet al weer met n spoed tik, want die baas is alweer flippen op en af in die kantoor. lol
Hallo Nel, ag shame man, hoop xen word gou beter !!
Cornel en Hexy, bly om te sien AF is nog missing, hou nog styf duime vas vir julle 2

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57791 by Cornel
Hexy my DH is baie anders as dit by swangerskap kom....ek kan nog nie agterkom of daar al 'n opgewondenheid is nie en hy praat ook glad nie daaroor nie. Het net gestraand vir my gese as hy my weer sien (dit behoort hier by Des te wees) gaan my pensie al lekker groot wees en as hy my dan weer sien is dit met die geboorte!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57788 by Nelria
ok so het opgevang ek sien cornel en hexy wag nog in spanning girls ek sal solank alles kruis wat ek het

morgs - so bly jy is by die huis en dat alles goed afgeloop het - WOW jy is 'n mammie girl geniet elke oomblik en kan nie wag om jou pop te kom check nie - sorry ek was nie in hospitaal nie maar mag nie babes in bring nie en pappa het nie boobs nie :(

re - borsvoeding solank jou pop floreer who cares :)

g - 3 gaan jou defineslis op jou tone hou LOL

marie/klippie bly julle het holidays geniet nou julle uitgerus

skapie - geluk op jou pienke jong - bietjie tyd dat ons bellypic sien

tienka - sit jy lekker met jou voete op die koffietafel?

mmmmmmmmmmmm die res van julle klink lekker kinky en asof julle alles onder beheer het van room tot underwear en stoute gevatery(ansa) LOL

afm - xen is siek grrrrrrrrrrrr dit is nadeel van groot sus in die kleuterskool all haar snot kom na hom toe so gister was ek by paed en klein man mag net sterimar (neussproei) en prospan(hoesgoed) kry so dis maar aaklig om so klein lyfie siek te sien ons slaap dis baie min want moet hom elevate in bed en dan elke uur snot uitsuig nou al 3 sulke aande agter die rug :(

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57784 by Cornel
Goeie more Anje

Ons(ek,Hexy en Charlaine) het maar gedink om so oor die naweek te toets!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57783 by sexy~hexy
Wat se jou DH?

More Anje, jy is omtrent in 'n goeie mood :) Ons het besluit om Saterdag te toets - ek, Cornel en Charlaine :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account