file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #57285 by marie r
Ai klippie. Verstaan sy nie die erns van die saak nie. Kan jy nie dalk ry en die vorm gaan haal nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57278 by klippie
Marie, wat moet ek doen? Ek bel en bel en bel, en elke keer belowe sy, maar niks gebeur nie. Ek voel al stupid om so baie te bel!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57276 by Ansa_S
Nessie ek en my man was ook die naweek soos op ons honeymoon!

Vrydagmiddag toe hy van die werk afkom toe spring ek gou deur die bad en trek my japon aan terwyl hy ook gou bad, en toe hy in die kamer kom om aan te trek vir die rugby toe wag mams vir hom net in haar japon op die bed....

Gister my ma uitgevat vir ete, ek het in die restaurant onder die tafel net my hand so effens te naby aan sy kroon juwele gesit sodat hy die skimp kan vang, nou ja by die huis gekom ek nog besig om water te drink in kombuis toe waai die klere al.. :blush: :blush: :blush:

Gisteraand na die Brazil game gaan slaap nou ja toe dwaal my ou handjies al weer..... :blush: :blush:

Vanoggend toe se my man toe ons opstaan, hierdie kamer lyk soos 'n hoer se kamer, dis net broeke en hempde die wereld vol gestrooi!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57273 by klippie
... Anyway, ek is nou suf gebitch! Hoe gaan dit met almal? My vakansietjie was heerlik - net vrek koud!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57271 by marie r
Ai klippie. wat gaan jy doen omtrent die dame. die 24ste is om die draai.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57270 by Strik*kie
Ja eintlik Nessie, maar dit gaan meer oor die psermpies wat daar binne kan bly en leef, maar die eiertjie kan nie al pop met AF nie. Na Af begin het kan eirtjie weer begin het en kan jy O - maar met AF word die onbevrugte eiertjie en lining uitgestoot deur die liggaam. So ja dit kan gebuer maar nie met ou eiertjie nie, as jy verstaan wat ek bedoel. Eintlik O jy dan net vroeg en dis wanneer hulle se jy O tydens AF.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57267 by klippie
Hoekom ek so issue maak - my AF moet Vrydag begin, dan kan ek begin met pilletjies en spuite vir IUI. Wel, as ek nie Donderdag geop word nie, moet dit oorstaan tot volgende Donderdag, en dan kan ek eers met my volgende siklus IUI.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account