file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #57265 by sexy~hexy
:D Nessie, dan moet hy maar bele in 'n hele paar ander sexy pakkies ;)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57263 by klippie
Net om julle geheuhens te verfris:

Ek sou mos Donderdag 24/6 gegaan het om my gewrig reg te maak. Wel, die ortopeut se dame het NOG STEEDS NIE vir my die hospitaalvorm gefaks nie. Ek weet nie meer wat om te doen nie - het al hoeveel keer gebel!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57260 by marie r
Ek's ook so gedurende Af tyd. Dh moet wegbly van my af.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57259 by Nessie
Sexy.... LOL! My moods is ook onvoorspelbaar, ek se nou een ding en dan as DH reg is dan wil ek nie meer nie.

Ek het Vrydagaand na al julle stoute geselsies gedink om weer iets te doen vir DH. Ekt toe my honeymoon nighties gaan aantrek, DH het op die trappe gaan sit om vir my iets van onder af te vra en toe ek so oor die reeling loer toe hol hy vinnig om die deur toe te maak en het by die trappe opgesnol! Dit was so snaaks! Die ou pakkie het nou regtig nie lank gehou nie... :blush: :blush:

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57257 by klippie
Hallo Dames! :laugh:

Sjoe, ek gaan nie eers probeer om alles op te vang nie! - Net 2 goed wat ek kan onthou- geluk Morgan, met carli se geboorte! En Lalie, ai tog, :huh: sterkte, volgende maand is ek saam jou IUI. :kiss: :kiss: :kiss:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57255 by sexy~hexy
Ummm Nessie...gaan jy jou ticker afhaal of regmaak? :P :D

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57251 by sexy~hexy
Se ek ook Nessie, as dit AF tyd is moet DH nie eens aan my gat vat nie, dan knor ek vir hom :angry: :D

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account