file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #57301 by klippie
Miskien moet ek my huisdokter bel wat my verwys het - hy en die orto is groot tjommies....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57300 by Nessie
Cornel, Julzdylan, Karen, TracyM, loer julle dalk vir ons… LOL! Kom gesels nou saam!

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57299 by klippie
Julle weet mos hoe gaan dit by dokters - jy kan nie met hom praat nie, sy moet jou deursit. Het dit ook getry om met hom te praat. Toe sy vra waaroor dit gaan, toe sê ek dis oor die vorms wat gefaks moet word. Toe tune sy my "maar ek het mos gesê ek sal dit faks" F@k, die vroumens het my nou verkeerd opgevryf.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57292 by sexy~hexy
Klippie, bel die kantoor en vra om met die dokter te praat. Want rerig, jy wag nou al hoe lank vir daardie vorms!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57291 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57290 by Nessie
Dankie Hexy, het skoon daarvan vergeet! O en my ma het vir my mos ‘n pamper party gereel ipv kitchen tea omdat ons dubbel van alles gehad het so ek het meer as genoeg jong, alhoewel ek na 2 jaar nie meer so lekker in van hulle lyk nie.

Hallo Klippie, se die antie moet wakker word jong, hulle kan 'n mens so die hel in maak!

Ek verstaan Strikkie, dankie vir die hulp!


:woohoo: :woohoo: :woohoo: You go Ansa :woohoo: :woohoo: :woohoo: Dis mos hoe dit gedoen moet word!
Ek wonder wat DH sal doen as ek vanaand AF en al hom probeer....

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57289 by Strik*kie
Klippie ek sou haar dr -baas bel en se dit is die probleem dat hy dit uitsorteer. Nee genade dis mos onaanvaarbaar, sou lankal my toys gegooi het oor daai hele kantoor.

Skies hallo Klippie :lol: Was no sommer ontsteld toe ek sien hoe pateties ons land besig is om te word.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account