file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #57227 by Nessie
Marie, my ma het my vertel van die storie, kyk so 4 posts terug.

Die van julle wat nog nie preggers is nie, het julle al gesit en dink dat die Here 'n doel gehad het tot dusver dat ons nog nie preggers is nie.

Dit het my gister laat begin dink, met die dat dit so sleg gaan by DH se werk, ons sal onmoontlik nie nou 'n baba kan bekostig as ek nou sou kraam nie. :dry:

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57223 by Ansa_S
Ek dink nie ons sal ooit heeltemal weet wat is moontlik en wat nie.

My vriendin wat nou die dag gekraam het se, as sy haar goed moet uitwerk soos die dokter se het sy al sommer op dag 11 geovuleer.

Is so bly ek het die maand besluit om geen dat te tel of om uit te werk wanner dink ek is 'n goeie tyd vir BD nie. Als is meer spontaan en lekkerder en ek ondersoek nie die toiletpapier elke keer as ek gaan pieps nie!!!!!!!!! :woohoo:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57218 by Nessie
Hallo Ansa!!!

Strikkie, ekt net gewonder, wie se daai eiertjie kan nie gevang word nie, die dingetjie is mos dan steeds daar binne?

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57212 by marie r
O nee nessie. Ek het nog nie van so iets gehoor nie. HEt jy? Hoekom vra jy?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57208 by Strik*kie
Nee Nessie want Af gebuer juis as eiertjie nie bevrug is nie en dan uitgeskei word deur liggaam. O kan miskien moontlik wees net na AF mar dan is jou LF te lank. Of dis hoe ek dit verstaan

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57207 by sexy~hexy
Sjoe Strikkie, jy moet maar hoor by die dames wat gereeld EWCM of CM het gedurende OV tyd.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57206 by Nessie
Dit laat my ook wonder. EKt gister met my ma gesels en syt gese dat sy al van baie dames gehoor het, wat sukkel om preggers te raak en dat hul op die ou einde van die dag agter gekom het dat hul O terwyl AF daar is en hulle het toe so swanger geword.
;) DH wil nie eers in my bad water bad as dit AF is nie, wat nog van JOT in daai tyd?

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account