file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #57179 by sexy~hexy
Enige AF krampe Marie?

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57177 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57174 by Strik*kie
Ja,dit is darem lekker om uit te vind wat dit is, probleem is net as hulle verkeerd kyk en se dis een en dan is dit die ander LOL

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57173 by sexy~hexy
Ag nee waar is almal nou?

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57172 by marie r
Sexy my boobs was ook vreeslik seer van die Donderdag af voordat Af moes begin. Kon ook glad nie op my maag slaap nie. en dan het ek baie EWCM gehad van die dag wat Af moes arriveer. En dan het ek net die Donderdag 'n gevoel begin kry dat ek swanger is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57159 by Dassie
Definitief Strikkie.

Ons is baie opgewonde daaroor, maak nie saak of dit seuntjie of dogtertjie is, dis net lekker om uit te vind!

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #57155 by sexy~hexy
Dankie Dassie. Kan nie onthou met my vorige swangerskap nie, weet nie of ek AF pyne gehad het of nie :S My boobs is wel hierdie maand hiper sensitief, ek kan nie eens op my maag slaap nie :angry:

:angry: mors ek nou 'n glas melk die hele blerrie tafel vol, keyboard en als was nou vol melk :angry:

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account