file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #56896 by sexy~hexy
Ek het 'n pad saamgebring werk toe, maar nie een aan nie. Wil juis sien as daar iets is, met die pad sien mens nie altyd so leka nie.

Hi G...bly als gaan so goed aan jou kant :) Jy moet weer pics kom opsit van De Nys :)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56895 by Lia
Hi G, sjoe, kan nogal dink dit gaan rof met die 3tjies. Bly om te hoor dit gaan darem goed sover. Baie Geluk met die 2ling, ek dink dis nogal 'n verligting vir julle dat hulle ok is.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56889 by Cornel
hI Anje toemaar dis amper 11h15!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56884 by Lia
More julle

Het net vinnig kom in loer.

Wow Ankies, baie geluk met die + opk's. Hoop jy kry 'n BFP die maand. Jammer oor jou woef. Ek het gesweer ek kry nie nog woefs as myne eers dood is nie, dis te emosioneel. Sterkte jong.

Hi Marie, hoe voel jy? Het jy al jou ma of ander mense vertel?

Hallo almal anders. Ek moet 11h15 dr weer bel, nou sit en wens ek die tyd om.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56883 by Cornel

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56879 by ChaNa
Carli het my soooo broeis gemaak julle sal nie glo nie. Syt ligte bruin haartjies maar sy het nogal baie haartjies.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56877 by Cornel
:laugh: Ek pleit skuldig ek was al 'n paar keer daar!!!!!! :laugh:
:blush: Het 'n doekie aan(tmi sorry),maar hys skoon(sorry tmi) :blush:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account