file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #56840 by ChaNa
Tienka

Ek het mos nou die dag gesê: Ek het jou sommer aangeneem as my 2de ma lol. Voel kind of sleg om jou op jou naam te noem, maar jy weet darem ek bedoel dit nie dis respecfull nie lol?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56838 by Strik*kie
Sien ook dis so stil :lol:

Ankia hoe voel jy enige ander O- simptome?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56837 by Cornel
Charlaine ek sal maar wag tot Donderdag toe,as AF nie intussen opgedaag het nie!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56833 by Cornel
Dis vreeslik,dis omdat Morgan en Tienka en Paisley nie hier is nie.

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56831 by ChaNa
Mens kan sien Morgs en tienka is weg.. lol.

Ons klomp wat oorbly gaan maar ons eie topics moet kry om oor te praat.

Ek is vandag 10DPO maar is te bang om vroeg te toets. Dink ek moet maar wag tot so 16DPO.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56825 by Goggatjies
Dis maar lekker stil hier vandag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56816 by Strik*kie
Hi Tienka kepienka, jong ons gaan jou mis maar jy MOET kom se wat se dr hoor jy???? Geniet die rus ;)

Ankia sorry oor julle woefie. Ek huil my elke keer dood as een van ons s'n doodgaan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account