file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #56813 by Goggatjies
charlaine - lol
vir 40 jarige pervert

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56808 by ChaNa
Tienks Miskien sal ons julle bietjie nooi vir 'n braai.. Vir watter rugby span stem jou man en praat hy maklik lol?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56807 by ChaNa
Hey T

Die volgende visit is by my..jyt darem nou gesien ek is nie 'n 40 jarige pervert man wat voorgee om 'n 22 jarige dame te wees nie lol... SO nou kan jy maar kom kuier, jy is so vrek NABY my huis.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56798 by sexy~hexy
Hi Tienka

Geniet jou tydjie by die huis. Vandag het ek so gewens ek is a stay at home mom :S Jayden kan nogsteeds dagmoeder toe gaan, maar vir werk was ek vandag niks lus nie :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56796 by Cornel
Goeie more Tienka. Hoop jy geniet dit by die huis....en dis nog lekker vakansie ook nog so jy en die kids kan lekker gaan fliek of iets voor Boetie kom.

Geniet jou ML en pas jouself mooi op!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56795 by sexy~hexy
Hi Marie en Charlaine. Het nogals gewonder hoekom jy so stil is Charlaine?

Marie...wou ook nog vra hoe het julle toe jou ma die nuus vertel en wat was haar reaksie? :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56791 by Tienka
Hallo julle, het gou kom inlier, sorrie gaan nie personals doen nie.

Hoop dit gaan goed met almal.

Carli is die pragtigste ou ding met haar roosknop mondjie, en baie rustig.

Charlaine, jy's 'n pop man, ek kannie glo jy is al getroud en het 'n kind nie, jy kon so amper my dogter gewees het. Was baie lekker om jou te ontmoet.

Anje, jy lyk stunning girl, hoop jou ml word gou gesond.

Ek is volgende op die lys om te pop, maar julle sal nog 'n rukkie moet wag, boeta is nog baie knus, ek sien woensdag weer die dr.

Ek gaan julle vreeslik mis, sal probeer om gereeld in te log, hierdie week gaan ek skaars wees, ek het my oc die week afgegee en my seuntjie draai om my want hy's nie gewoond sy ma is by die huis nie.

Sien julle weer later :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account