file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #56875 by G Baby
more julle,net as ek dink ek kom s? hallo dan gebeur daar weer iets. die drie kleintjies hou my omtrent besig!
EK hoop dit gaan goed met julle almal en dat julle lekker naweek gehad het.
Is daar enige nuus?
MY niggie se tweeling is vaoggend op 35 weke gebore-hulle is gesond en longetjies werk mooi.
Twee dogtertjies-1.7kg en 2kg.

By my gaan dit ook goed,De Nys drink mooi en slaap goed in die nag,word so elke 4.5 ure wakker vir voeding so ek kan nie kla nie.
Die ander twee het hom ook aanvaar en is vreeslik trots op die nuwe boetie.
Riko moet mens maar so bietjie dophou,vat maar hard en sal sommer op hom klim. Zelri het hom al probeer optel,gelukkig het ek net betyds die kamer binne gekom. mens moet hulle heeltyd dophou.

Wonder hoe gaan dit met Morgan en sussie?
nelira hoe gaan dit by jou?

Tienka jy nou op kraam verlof-ag lekker ju moet dit baie geniet. Hoe voel jy?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56873 by ChaNa
Morgs en Carli behoort nou 11uur ontslaan te word. Hoop sy gaan darem bietji 'n post kom los as sy ingesettle is by die huis.

Wonder hoe ganit met G en Nel?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56867 by sexy~hexy
Ek was darem nog net twee keer toilet toe :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56863 by Cornel
LOL Hexy ek probeer om nie te veel toilet toe te gaan nie,want dit werk net op hierdie seer tietspiere van my!!!!!!!! Maar as ek gaan bestudeer ek ook als baie mooi......LOL

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56860 by Cornel
Charlaine,ek sal nie se dat AF weg is nie,sy moet vandag kom,so ons sal maar net sien. Baie dankie,vir jou FX.......

Ek glo ook dat solank jy die sextoys tussen jou man en jouself gebruik is dit seker nie 'n sonde nie......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56857 by sexy~hexy
Cornel, hoeveel keer was jy al toilet toe? :D Flip dis erg hoor, elke keer bestudeer ek die toiletpapier na ek afgevee het (tmi sorry) om te sien of daar enige teken van 'n afskeiding is :D

Charlaine, ek stem saam jou skoonpa. Ek voel as mens dit hou in die huwelik om dinge op te spice voel ek dis nie verkeerd nie.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56850 by ChaNa
Cornel is dit die langste wat jou AF al missing is? Ek het 'n goeie feeling dat jy pregs is ek hou al my duime vas vir jou.

Ek het gewonder; Julle praat so oor sex toys.

Nou die dag sê iemand vir my sex toys is GROOT sonde en dat mens dit nie mag he nie. Ek het my dood geskrik want ons het ook van dit.

Toe gisteraand sê my skoonpa vir my uit die bloute uit o ja ek en ma het gepraat en sy se dis nie sonde nie solank mens dit tussen man en vrou gebruik binne die huwelik.

Nou weet ek ni meer nie:
Daai GRETA WIID vrou meen dis sonde maar ander chritene se dis nie solank jy dit reg gebruik.

Wat sou julle sê?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account