file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago - 16 years 3 months ago #56091 by Ansa_S
Hey ek is terug van die dorp af en het gou eers weer bietjie gaan pop speel met Hesmari, shame sy kry vreeslik krampies op haar maag!

Carli is baie mooi!Geluk M.

Paisley geniet die studieverlof, en ek hoop jy voel sommer gou beter!

Dassie los nou die seep en die hande uit - DAAR IS NIE WATER NIE!!!!!!!!!!!!

Driekie, ek het van dag 11 af erge krampe gekry van die clomid en my progrestoroon telling het gewys dat dit wel gewerk het! So die krampe is 'n goeie teken!

Ek het ook vandag ligte krampe by my regter eierstok, en ek drink niks die maand nie so ek weet nie waarvan is dit nie!!!!!!!

Gelukkig pla dit my nie die maand nie, want my man en my plan vir die maand is - gryp mekaar as die lus jou pak!!!!!!!!! :blush: :laugh: :blush:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56090 by Kriek
lol Cornel, ek is hier, maar ek loer net nou en dan hoor, besig om emails te allocate na ons databasis program toe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56088 by Cornel
:woohoo: Sien is 'n paar maatjies wat vir ons loer!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56074 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56067 by Cornel
Tata Paisley!

Driekie,ek MOET net!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56064 by ChaNa
Baie Geluk Morgs Carli is te pragtig.. En toe is Carli nie so groot soos die dokter gese het nie ne?
Sys normaal perfek.

Weereens baie geluk !!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56062 by Driekie
Mooi Cornel - hou eers uit en kyk of sy opdaag!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account