file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #56032 by Dassie
Hehe mooi Driekie, hoop dis jou maand die!

Wie is nou naby toets? Cornel?

Ek moet nou gaan. Gaan definitief 'n middagslapie inwerk voor ek al my varkies verloor lol.

Hoop almal het 'n wonderlike naweek en ek hoop Morgs kom post haar geboorte storie en meer foto's. Die wat gaan kuier neem tog 'n fototjie of 2.

xx

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56031 by Cornel
:laugh: Strikkie ons hou maar fx vir daai een :laugh:

:S Ons sal nie weet voor WOENSDAG nie.....AF moet van die 20ste af enige dag kom :(

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56030 by Paisley
maar jy is mean drix!!! jy het jou ticker afgehaal. Hoe moet ons nou weet op watter cd is jy nou?!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56022 by Strik*kie
Skies, julle my pc is vandag weer op strike, so my post kom bietjie laat deur :lol:

Cornel, dinks dis begin van preggie brains. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56019 by Dassie
Dankie Driekie.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56016 by Driekie
en by the way - julle is my good luck charms!!Ek voel actually die maand dat die pilletjies werk!

Daai fyn krampies en so wat Ansa oor geskryf het - man o man ek voel dit nou al 4dae lank elke dag!!!En die huiswerk is mooi op datum!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56013 by Strik*kie
:lol: julle preggie fairies is so snaaks. Maar dis heel normaal dink ek om te worry, maar julle moet onthou met alles is daar 'n doel in die lewe en bid maar net vir krag. O ja en julle sal vinnig leer Paisley, daai instinkte kom vanself hoor. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account