file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #56118 by Nessie
Kriekie... wil jy nou se ons is slegte geselskap? :laugh: :laugh:

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56115 by Cornel
Kriek sal jy nou so koue vrydag op so slegte noot afsluit ~ miskien moet ons maar groet en gaan rus? :laugh:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56114 by Nessie
ZZZZ zzzzz zzzzz!!! LOL! Sorry, was MIA, ons krag het afgegaan en die simpel baas het ons steeds hier laat sit, het gehoop ek kon al by die huis gewees het....

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56113 by Cornel
Ai Ansa,jy moet maar baie komberse,handskoene,serpie,beenie ens saam karwy en o ja moenie die SOETWYNTJIE vergeet nie!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56112 by Kriek
lol, dalk moet ons almal net baai se en rus, Maandag is ons weer aan die gang

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56110 by Ansa_S
Ja lyk my almal hou al naweek!

Sien glad nie uit na vanaand se rugby nie, ek gaan so vries dat ek eers volgende week gaan ontdooi!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56107 by Cornel
Sjoe die laaste post was 12 min terug!?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account