file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #56174 by Driekie
HAHAHA - "skattejag"!!! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56173 by skapie
Driekie - was woensdag al 19 weke....die tyd vlieg rerig, dit is nie grappies nie. so as julle girls julle BFP's gekry, geniet elke oomblik, en moenie stres oor alles nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56172 by Goggatjies
hier is vandag se opk
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56168 by Driekie
Hehe - Kriek - sterkte!!!

Ek wil so n creamy liquer gan kry - besluit nog watter ene - en dan so bietjie willer as die wildtuin vir manlief bederf - dink nog aan n mooi plan om te doen maar ja...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56167 by Ansa_S
Ja Kriek, hy moet dit nie te maklik he nie, maar hy moet ook nie te veel sukkel dat die geduld wat reeds so min is opraak nie!!!!!!!!!!!!!!!

Maar geen man se geduld sal te kort wees vir so 'n skattejag nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56164 by Kriek
:laugh: Ansa, net so, en dan sal ek met die whipped cream van bo tot onder directions spuit :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56162 by Driekie
Skapie - jy nog hier???????Anywho wou net vir jou se - so so bly vir n ou pienkietjie vir jou!!!!!!Hehehe - en sy gan nou al hoe harder skop - hoe ver is jy nou - seker deffies al oor 20 weeks ne!!??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account