file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #56012 by Paisley
ja drix - is wat jy nou sê!!! Todat ons op julle begin gil en skreeu!

hehe - as ek de hel in is vir myself dan gaan slaap ek!!! hehe dit is heerlik!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56010 by Driekie
hEHEHEHEHE - JULLE TWEETJIES IS ENIGE TYD WELKOM OM TE SMS OOR GOED!!!!

Moenie worry dis heel normaal - wag tot jy so de hel in is vir jouself en jy kan nie van jouself af wegkom nie!!!

Ons LOVE julle nog steeds!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56009 by Cornel
Kriek ek het op FB reply!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56008 by Dassie
:blink: :blush: Ek het nou wraggies weer toilet toe gehardloop en seep op my hande gespuit.. terwyl ek weet die water is af! :huh: Ek kan maar net giggel.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56003 by Cornel
Hi dames ek is ook weer terug! Jinne maar dis koud hier by ons vandag,hoop die weer is more ook so dan kan ek en ml heeldag net in die bed bly!

Ek het nou eers opgevang,maar het weer die helfde vergeet ~ CONGO BREIN!

Paisley ek hoop jou voel gou beter ;-)

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55998 by Paisley
is ons eerste keer drix.Ons weet niks!!! Ek weet freakn alles van om preggers te word (nie dat dit vir my gehelp het nie) - maar dammit, ek voel nou soos 'n hond wat 'n bus gevang het ;)

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #55997 by Dassie
Lol Driekie, my moods is hectic. Nou die dag wou ek die cleaning lady iets aandoen oor sy my drom by die werk leegmaak.. PRESIES.. Hoekom moet dit nou mens irriteer? Haha, dis crazy.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account