file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #54582 by Tienka
Ja kyk, hier word oor ALLES gechat, maar dis mos reg so, hoe anders leer ons dan?? :laugh:

LOL Driekie, ek oorweeg dit om vir 'n waks te gaan maar ai, dis so gevoelig down under dat ek nie kans sien nie, net nou pop een van daai are :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54580 by Driekie
Nee hemel Strik - niks gan keer hierie maand nie al sneeu dit ook meters diep!!!!!! Ons lyk wel soos bibberende tieners wat skelm vroetel onder die komberse - maar ja - die huiswerk moet op datum bly!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54576 by Tienka
Dis al wat vir my sleg is van die winter, mens kannie ordentlik BD nie, dis net te koud!! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54574 by Driekie
Giggel ek nou oor die gesprek van vanoggend!!!!!!!!So gepraat - thanks julle het my remind dat ek vir my weer wax afspraak moet maak..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54573 by Strik*kie
:lol: julle ek sit nou en dink ons post is seker die een wat al alles gecover het in detail. h ah a

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54568 by Strik*kie
Ag ek is bly sys ok Driekie.

:lol: vir JOT - girl bd jou hart uit, hopelik help dit vir bietjie hitte in die koue ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54566 by Tienka
More Driekie, lekker om jou te sien. LOL virrie JOT :laugh:

Ag shame man, die arme Nunu, dis great dat sy normaal sal wees as is die ou kakebeentjie skeef

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account