file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #54697 by Cornel
Ons gaan net gou eet!

Hoop ek het na 2 nog internet!?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54683 by Cornel
Tienka,gister en vandag wou en wil ek nie eers 'n bra aantrek nie.....al my bra's het drade onder in die linker een is omtrent al groter as die regter een......EK LYK HEEL GEBREKLIK!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54679 by Tienka
Cornel, ek hou styf duime vas vir jou. As ek aan die einde van die dag my bra afhaal en my oe skiet vol trane van seer dan is ek swanger :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54671 by Cornel
Strikkie ek dink ook so maar soos ek nou vir Tienka gese het,ek wil nie nou al te angstig en te opgewonde raak nie.....die cm is ook redelik(sorry tmi)

(ml dink ook so maar hy se dit nie direk nie,het gestraand vir my gese "jou borste was al voorheen so seer")

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54666 by Strik*kie
Ohh Cornel hoop dis positiewe teken. fxffx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54662 by Cornel
Jong Tienka,dis vreeslik en nou wil ek nie te vroeg angstig raak nie,nou nou is dit maar weer net 'n vals alarm!:-(

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54660 by Cornel
GB Baie geluk met De Nys! Hy is pragtig!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account