file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #54565 by Strik*kie
LMGA vr julle :lol: :lol: :lol: het ook nog nie are gesien nie, sukkel om daar te sien whaaaaahhaaaaaa

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54563 by Driekie
H-e-e-el-l-l-o-o-o-o!!Flippet dis koud by ons - die koudste wat Mafikeng nog ooit in 11jaar of meer was!!!N hele -5 vanoggend!!Maar dis darem nie te koud vir JOT nie :laugh: !!!!!!!

GB- aaaaah hy is sooooo adorable!!!!!!!!!!!

Hoe gaan dit hier vandag??

O ja - my Nunu-kat se onderste kakebeen is gebreek maar het klaar in n effens skewe posisie begin aangroei en dit sal te traumaties vir haar wees om dit nou te opereer en op regte plek te heg. Die veearts het gekyk en gese sy sal helemal normaal kan funksioneer na die tyd, hy moes haar net antibiotika gee vir die infeksie wat begin het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54560 by Tienka
LOL Kriek, glo my ek het ook nie geweet nie :laugh: It aint a pretty picture :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54558 by Mommy2Monster
strikkie - nee dit swel nie dan nie, ek het heel toevallig gegaan vir 'n wax en het eers die volgende dag van die 'swelling' bewus geword ehehe.. :woohoo:

...amper bang geword dat ek oornag alergies geword het vir waxing....imagine hoe moet mens dan lyk...soos 'n bietjiesbaard bosapie hehehe :side:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54556 by Kriek
:laugh: Strikkie, dit is dalk na die wax so bietjie geswel. Maar ek dink met die ouderdom saam begin daai goed ook maar so bietjie hangerig raak :laugh: Ek het myself nou pap gelag oor Tienka wat se hare het are op, dit klink net baie snaaks, ek het myne nou nog nie so bestudeer om die are te sien nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54551 by Tienka
LOL M2M toe's jy nou helemal normaal :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54548 by Strik*kie
Ja wat Tienka ons moet maar waardeer as ML iets doen. :lol:

:lol: M2m vir wax - swel dit dan ook?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account