file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #54602 by Goggatjies
ons het 'n warm kombers, maar net by die voete
Ek moes gisteraand elke keer die kombers oor Petrus trek, want dit was regtig koud

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54598 by Cornel
Goeie more julle!

Sjoe het ek nou vir julle gesukkel met die internet,ek is sommer nou al baie moerig!(sorry vir die woord)

Het darem nou uiteindelik opvangs.........weti vir hoelank nie?

Julle my (.)(.) is so seeeeeer...tot onder my arms in....en die cm is redelik(sorry tmi)

Ek sal so mettertyd die agterstalige bl opvang!
Het ek enige belangrike nuus gemis?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54596 by Mommy2Monster
tienks ons het 'n aircon in die kamer, sit dit op 25 grade C en dan is dit steeds lekker om te strip en te BD hehehe B)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54594 by Strik*kie
Gelukkig het ons vereduvet, maar die ding is so swaar en oral in die pad. :lol: Dh sal nie die elektr kobersie aansit nie, want ons het mos AC :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54593 by Driekie
Hehehe - ja oor als in detail meer as 1 keer!!

Julle gan nou lag maar DH hou nie van electric blankets nie - so jaaa ons doen dit nog old-fashioned.Klim in n yskoue bed en wriemel tot dit warm is!

HAHAHAHAHA - are pop!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54588 by Strik*kie
Ja Driekie netnou droog daai Pen se ink op en dan moet mens weer sukkel :lol: Huiswerk moet gedoen word. ;)

He he Tienka, dink darem nie daai are gaan sommer pop nie hoor :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54585 by Tienka
Driekie, stel maar die elektriese kombers 'n biekie warmer :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account