file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #54542 by Mommy2Monster
aaahhhh G dis so oulikies!!! maak my sommer opgewonde om my monster met klein sushi te sien!

kriek...eeeeuuu, maar ek LUV maccie D's nog steeds....YUM YUM YUM!!!

tienks TG eks nie die enigste ene nie, het gedog shit wat's fout!?!?!?!?! thanx pais vir die gerusstelling! ek het amper gedink dis agv my waxing....HEHEHE

:blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54541 by Strik*kie
Sjoe Ankia ek sien dis nog net 2 weke tot julle Phuket toe gaan, lekker, julle sien seker al baie uit daarna. Hopelik is dit warmer daar as in sa.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54540 by Kriek
Nope, as my man vleisie soek vanaand, is hy welkom om dit homself te doen. lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54539 by Tienka
Shame Strikkie, jou ml probeer ten minste :laugh:

My ml het giste middag vir ons gebraai - uit sy eie uit voorgestel nogal - en was dit nou lekker!!

My mense eet glad nie sop nie, so dis nie eers 'n opsie nie :laugh:

Ek stem Kriek, G is 'n stunning vrou!! En ek is met jou oor die baas, myne maak my tiete lam vandag, die nippels skuur al op die grond. Sy het vergeet om haar brein aan te skakel vanoggend :angry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54536 by Strik*kie
Dink ek het ook nog gevriesde sop, darem ander flavour lol. Nou gee jy my idee maar ek dink Dh gaan vanaand vleisie soek ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54530 by Kriek
lol Strikkie, ja die mans. So gepraat van sop, ek het ook net sop uit die vrieskas gehaal vir vanaand, gaan net lekker vars buns koop, dis te flippen koud om kos te maak

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54522 by Strik*kie
Kriek ek moet se gesien paar maal was hy maar bietjie suur, en so 2x gese hy is nou so honger maar ek het rerig nie die krag gehad om kos te maak nie en daar was hele pot groentesop oor. :lol: Maar teen vanmiddag het hy weer vergeet ek voel nie te wel nie ha ha.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account