file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #54315 by Tienka
Hey Anje, hoop jy sal so nou en dan kan kom inloer!! Geniet jou dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54316 by Strik*kie
More julle

Julle wil nie weet hoe koud dit vandag is nie, was 'n hele -11 grade, dis reg minus elf. brrrrr

GB Baie gelyk jong, is bly dis was so maklik en vinnige geboorte. En is bly als is ok by julle.

Hallo Dassie, Kriek, Ankia, Morgan - dink dis al wat ek sien wat aanlyn is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54314 by Lia
More more julle, ek gan weer mia wees vandag. Kan nie wag dat die maand verby is nie.

Wow G alles het vinnig vir jou gebeur, maar ek is bly alles het so goed verloop. Jy moet asb phodies kom opsit.

Morgs, jy kan uiteindelik ure begin aftel. Is baie opgewonde vir jou part.

Hallo almal, hoe voel julle almal vanoggend?

Geniet julle dag !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54311 by Tienka
More almal, dis lekker koel vanoggend!!

G, ek is so bly De Nys se geboorte was so vinnig, sjoe girl ek is skoon jaloers, my lyf kraam nie maklik nie. Jy moet asb vir ons kom fotos wys van die mannetjie. Hy was jou grootste nie waar nie?

Maritz, jou dogtertjie sal nie in NICU toegelaat word nie, so ek dink dis beter dat sy by ouma en oupa bly tot hy uit is. Dit sal vir julle almal makliker wees.

Morgs, nog net 1 slapie, whoo-hoo, ek kannie wag nie!!!

More Kriek, Dassie, M2M :laugh:

Ek het nog net vandag en more by die kantoor oor, ek sien regtig uit na my 'rustyd'

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54306 by Goggatjies
Goeie More

G - baie geluk met De Nys, ek is bly dit was maklik
Hoop almal het hulle vankansie dag geniet

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54297 by Dassie
More girls.

Baie geluk Gbaby, jy moet foto's kom post! Klink of dit maklike kraam was, jy is lucky.

Voorspoed vir more Morgan.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #54286 by Kriek
More julle, kry almal te koud om te chat vandag, sien dit is nog baie stil.
Ek se net hallo en dan gaan ek eers bietjie werk, julle moet almal n heerlike dag he.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account