file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #53742 by Driekie
Onthou julle daai vet woef wat ek kom post het - weeeeel - aaaaal ons honde kry snoepies van ons ete (die bene en left-overs).Plus een maal n maand kry ons n hengse groot sak afval-bene by die slaghuis wat ons dan in n reuse pot saam met pap vir die honde kook. So dis hoekom hulle so vet raak!

En die katte het genuine n oorvloed veldmuise aangesien ons by die wildtuin bly.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53739 by Tienka
LOL Driekie, my honde het 'n feeder so dis altyd vol, maar hulle soek hulle mens-kos in die aande, sit in 'n ry in die kombuis terwyl ek kos kook. Goeie waghonde, wag geduldig vir hulle kossies :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53737 by Strik*kie
LOL Ek dink voor 'n hond gebore word gaan hulle almal na dieselfde leerskool toe oor kos en oor stout wees :lol: Ons s'n doen dieselfde, gaan bitjie jou idee try Driekie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53728 by Driekie
Dis so so so waar Tienka!!!Ons s'n doen PRESIES dieselfde!!!!! Maar ek bulshit hulle so bietjie - as ek by die huis kom en sien die bakke is nog half-vol en die diere is nie in sig nie - dan skud ek net die bakke so bietjie dat hulle dink ek gooi nuwe kos in!.Ek gooi eers nuwe kos by as die bakke onder half-vol raak!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53720 by Strik*kie
Sjoe, kan nogals dink die kosse werk duur uit, maar ek sou my kossies met my woefe deel as nodig :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53715 by Tienka
Sjoe, dit help darem dat jy nie almal se kos hoef te koop nie :laugh:

Ek moet ook byse my diere is baie bederf, hulle glo hulle MOET elke aand aandete kry, nevermind dat hulle heeldag toegang tot pellets het nie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53714 by Driekie
Ons tally is huidiglik 15 honde ( miskien kom daai 2 puppies nog later terug na ons toe dan sal dit 17 wees) en 10 katte..hehehe :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account