file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #53195 by ChaNa
Mooi ek het vir Tienka die UK taal geleer wie is nou volgende lol.

T ek mind ook nie regtig nie maar DH sal dit baie like om 'n ou seuntjie te he so ek try maar vir sy part maar wat ookal in die pos kom is fine met my lol.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53194 by Tienka
Ek sou se hou aan met jou temps, hou die momentum al weet jy dis nie 100% akkuraat nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53192 by Strik*kie
Gou 'n vragie, gaan dit help as ek nog temp met my verkoue want my temps gaan mos nou nie heelemal reg wees nie??????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53191 by Tienka
LOL Strikkie, hoe voel jy vandag?? Ek dink dis die koue wat almal aantas :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53185 by Strik*kie
Hey Kriek, neeee sal julle nie los nie, sal hier sit met uitgeteerde deurtrekte lyf van die griep en nog met julle chat :lol: :lol: So bly jy en Tienka groet my darem, lyk my almal is depro vanoggend. Haahhhaaaaaaaaahhhaaaa :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53183 by Tienka
LOL C, moenie worry nie, I IS VELY HAPPY U IS OK :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53180 by Kriek
Lalie, dit is dalk nog te vroeg man, hou moed en jaag daai negatiewe gevoelens weg ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account