file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #53163 by Tienka
Ai toggie C, ek hoop nie jy word siek nie, het jy iets vir die seer keel? Ek het Juan ook by die huis gelos vandag, dis gans te koud vir skool!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53160 by Strik*kie
Lalie, shame man, ja dink ook dis te vroeg om te toets. Hou nog FXFXFX vir jou!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53159 by ChaNa
Nee Hel Cornel 6 op een slag, ek dink my DH hardloop weg lol, ek dink ek hardloop weg lol. Kan jy imagine hoe mens sal lyk met 6 ini maag lol.

Hi tienks, I IS OKY (lol). Baie seer keel pla maar net baie.

En dis VREK koud vandag en 'n groot gesukkel om Kylie in die huis te hou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53158 by Hlise
Kriek & Cornel - Ek is ook 'n stoute een. Ek het gerook laas totdat ek uitgevind het ek is swanger en het onmiddelik opgehou. Snaaks genoeg, het ek nooit regtig cravings gekry nie en as ek gekry het, het ek net n glasie water gedrink vir 3 minute vasgebyt en die craving was verby. Ek het weer begin rook (maar baie min) vandat ek hier werk. Ek is nie te veel gepla daaroor nie want weet as ek daardie tweede lyntjie op my toets sien is dit taboe!! Ek weet ek moet nou al ophou maar dis so min..... :blush:

En dan nooit weer nie. Ek sê julle. As mens eers ophou rook het moet mens wegbly want dit vat net een ou trek dan is jy weer terug.

Sterkte daar! :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53156 by sexy~hexy
Ai Lalie, dalk is dit nog net te vroeg om te toets. Toets maar eers weer die 19de, na AF veronderstel was om op te daag. Paisley was 'n uitsondering om haar BFP op 8DPIUI te kry, so hou moed girla (((hugs)))

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53151 by Tienka
Ai Lalie, hou moed vrou, dis dalk nog te vroeg vir jou om te toets??

Ja Strikkie, en 'n paar weke na my is dit M2M se beurt en dan wag ons weer tot Januarie volgende jaar vir die volgende babatjie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53148 by Tienka
Tatta Ansa, geniet die hare doen!!

Hallo Strikkie :laugh:

Sjoe Cornel ek weet darem maar nie van 6 op een slag nie :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account