file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #53179 by Tienka
C, maak nie saak hoe fyn ons beplan aan die geslag van 'n baba nie, mens moet tog maar op die ou einde vat wat vir jou gegee word. Dis gelukkig iets wat my nog nooit gepla het nie, ons is baie gelukkig om een van elk te he en dan nog boonop met nr 3 te kry wat ek wou gehad het :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53178 by Kriek
Hallo, ek weer terug, het ek iets gemis.
Hallo Strik, amper gedog jy los ons vandag. lol
Hlise, my persoonlike opinie, wag maar eers tot AF laat is voor jy toets, jammer, ek is n mooi een om te praat, maar het al geleer in die verlede. Skuus as ek iets gemis het, het net laaste bladsy opgevang

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53175 by ChaNa
Tienka ek het net gejoke met die I IS OKY hoor lol????

Moet asb nie dink dis hoe ek regtig praat nie lol.
Ekt sommer so gespot want toe jy vra How goes it toe dink ek aan my Man in Engeland, sy Engels was nie te fresh in die begin nie en hulle het altyd gejoke met I IS lol..

Hoelank gaan G ini hospitaal bly weet iemand?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53171 by ChaNa
T- Ek is reeds siekerig ja so hoop dit waai vinnig oor.. Ekt weer gedroom ek kry 'n dogtertjie. Dis soos die 5de keer in die maand wat ek droom dis 'n dogtertjie, so lyk my ons is net vir sussies beskore lol.

Dis soooooo koud in hierdie kantoor ek kan skaars beweeg. Ek kani wag vir more se vakansie dag nie wil net chill en gaan slaap as kylie slaap.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53168 by Strik*kie
Kriek en Cornel ek pleit ok skuldig! ai ai die ou gewoontetjies, baie sleg. So as os mekaar kan support - sal great wees. Well done Kriek, 2e dag.... baie nice. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53167 by Hlise
Lalie - Ek dink jy moet bietjie wag met die toets....Moet jouself nie nou opstress nie. Hugs vir jou.

C - Hoop jy voel gou beter. Gorrel dalk bietjie met soutwater? Dit help my gewoontelik. Dis net vrek sleg.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53166 by Hlise
Julle - vinnige vragie. Ek is vandag 13DPO, dink jul ek kan toets? My siklus is 30 dae en as ek 'n 28dae siklus gehad het sou ek vandag kon toets. Wonder of dit gaan oor DPO of oor mens se totale siklus.

Ek is somtyds maar nog dom met die goed.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account