file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #53146 by Strik*kie
Kriek jou gemail ;)

Tienka, dis nog net jy en Morgs, wat nou moet kraam sjoe dit gaan nou vinnig hoor.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53143 by Laliek
More julle!

Eerstens - Gbaby - baie geluk met De Nys se geboorte. Sien uit na fotos en jou storie!

Dan as for me: het vanoggend weer getoets, baie besliste BFN. So lyk my fyn strepie was maar nog van Ovidrel wat in sisteem was. Ek is 10dpiui vandag, ek weet dis nog vroeg maar kan nie help dat die negatiewe gevoelens inkruip nie, so ek is bietjie af vandag :( Sal maar sien wat volgende paar dae inhou.

Julle moet 'n lekker dag he!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53141 by sexy~hexy
Soek 'n foto van jou nuwe hairdo Ansa :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53139 by Strik*kie
More more more
Hoe gaan dit? Wat het ek gemis?

GB BAIE BAIE GELUK MET DE NYS!!!Whoohoohooohooo ons post raak nou vol babas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53133 by Ansa_S
Okey julle ek gaan nou eers bietjie groet, sal later weer inloer!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #53132 by Cornel
"Die besluit om kinders te hê is 'n gewigtige besluit.
Dit is soos om te besluit dat jou hart vir ewig buite jou liggaam bestaan."

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #53129 by Ansa_S
Ai ek wou vandag in my tuin bietjie werk, maar dit is so koud dat ek liefs net in die huis sal bly!

EK dink dis nou tyd vir 'n lekker pot rooibostee! Kort net vars gebakte koekies!

Dink ek moet bietjie iets bak as ek van die hare afkom!

oooooooooo EK IS MAL OOR VAKANISE!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account